Jim Backus

Jim Backus
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Gilmore Backus
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Backus (25 Februarie 1913 – 3 Julie 1989) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en The Wheeler Dealers (1963), en in die televisiereeks Gilligan's Island (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy